top of page

Wel?

  • Izak de Vries
  • Feb 15, 2011
  • 1 min read

Julle het nog nie reg geraai nie. Sy’s ook nog nie reg nie – sy’s nog besig om die skok te verwerk, so ek gaan nog nie sê nie. Wanneer sy reg is, sal die wêreld waarskynlik weet. ;-)

Ek moet wel sê: Julle raaiskote is slim. Hier is lekker skrywers op die blogs. Etienne van Heerden sê altyd dis goed om te oefen, so, hou aan blog en oefen, oefen, oefen.

As julle haar blog lees, sal julle sien sy’t al ’n rukkie lank gewerk aan haar idees, maar, baie belangrik, die roman het sy in haar binnekamer gekoester, klaargemaak en ... wel. Volgende jaar is dit op die rakke.

So, bloggers, dis gom op die gat en deursettingsvermoë.

En lees, lees, lees. Koop boeke en kyk wie werk en wie nie!

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Comentários


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page