top of page
  • Izak de Vries

Okay, ek kies die hel

(Spotprent deur Zapiro, kliek hier vir die vol grootte prent.)


Hmmm. So Zuma sê ’n stem vir hom is ’n stem vir die hemel?

Beteken dit dat hy, wat dink hy is in beheer van die ANC, homself tot godjie verklaar het?

Wel, ou pel, ek het vir baie jare trots ANC gestem. Die vorige verkiesing, danksy Zuma, het ek nie. En ek het Sondag gaan registreer om weer vir my ’n plekkie in die hel te boek.

Te hel met jou, Zuma!

2 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page