top of page
LitNet se top-bloggers
Van die dinge wat verbygaan
Die sub-redakteur is ‘n bedreigde spesie. Die winste aan tegnologiese kant wat self-publikasie moontlik maak, bring ongelukkig ook mee...
Crito
May 3, 20124 min read
Â
Â
Oor baie en min woorde
Dis soos brug. Iemand wat die eerste keer in groot geselskap speel, is geneig om aan die praat te gaan. Die ou hande aan die tafel weet...
Crito
Apr 24, 20123 min read
Â
Â
Woordeskat
Herman Jansen se besware teen die gevloekery in Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke van Louis de Villiers, kry ondersteuning by Tom...
Crito
Apr 16, 20123 min read
Â
Â
Oorversadiging
Rapport Boeke se maandelikse bylaag het ‘n welkome verandering gebring in sy April-uitgawe: Minder tydskrif-artikels en meer resensies....
Crito
Apr 3, 20126 min read
Â
Â
Skrywer as resensent - Maltesers en bokdrolle
Die skrywer as resensent – wat verklap dit? ‘n Ervare skrywer (Welma Odendaal) en ‘n opwindende nuweling op die toneel (Nicole...
Crito
Mar 28, 20124 min read
Â
Â
Tipies versigtig
Ek stel nie eintlik belang in hoe ander mense oor God dink nie. Maar daar is skynbaar mense wat wel nuuskierig is daaroor, wat...
Crito
Mar 19, 20122 min read
Â
Â
Tydskrifverhale of nie
Weer ‘n skraal week vir Afrikaanse boekresensies. In die Afrikaanse oggendkoerante slegs die een oor Johan en Ria Smuts se Die water wat...
Crito
Mar 13, 20122 min read
Â
Â
Bekruipende preutsheid
Die nuwe Suid-Afrika het baie dinge verander, behalwe Afrikaners se ingebore preutsheid. En nou sal dit Louis de Villiers wees wat in...
Crito
Mar 5, 20125 min read
Â
Â
Baie dankie
Een resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het. Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van...
Crito
Feb 28, 20121 min read
Â
Â
Sensuur in sig
Daar is só baie woorde wat mens op die internet kan lees, dat mens soms eers wip nadat jy al na ‘n volgende webbladsy geflits het. Lees...
Crito
Feb 21, 20124 min read
Â
Â
Op die boek af
Verskoon my dat ek oor ‘n resensie skryf wat in die taal van die imperialis gepubliseer is, maar ek het so baie gehou van Eckhard Cloete...
Crito
Feb 14, 20124 min read
Â
Â
Victor Matfield en suur druiwe
Eersteklas resensies duik soms op wanneer jy hulle nie verwag nie – en boonop op plekke waar dit amper uit plek is. Jaco Fouché s’n van...
Crito
Feb 7, 20123 min read
Â
Â
Wie die twak raaksien
Prof. Andries Raath het op sy eie gesorg dat Siener van Rensburg die afgelope paar maande ‘n eerbare onderwerp op almal se lippe is....
Crito
Jan 31, 20123 min read
Â
Â
Oordentlik verby
‘n Nuwe lente, nè. Sprei wyd die arms, gryp 2012 met geesdrif aan. Mag vanjaar se resensies die boeke waardig wees. Voorspoed! Vreugde!...
Crito
Jan 24, 20122 min read
Â
Â
Steeds wagtend
Meeste van 2011 se boeke is reeds gepubliseer. In boekwinkels word mens deur die winkelbeplanners gelei na die belangrikste boeke van die...
Crito
Dec 6, 20113 min read
Â
Â
Op soek na emosie
Rian Malan het dinge goed deurmekaar gekrap. Daardie resensie van hom oor Ons was daar twee weke gelede spook by my. Ek slaan Sondae...
Crito
Nov 30, 20113 min read
Â
Â
Pasop vir die onnie-resensente
Resensente wat eintlik onderwysers wil wees – vir hulle moet jy versigtig wees. Hulle weet altyd wat goed is vir jou. Hulle lei jou altyd...
Crito
Nov 22, 20113 min read
Â
Â
Die tweevuis-benadering
Die eerste keer dat Boeke24 se Esmé Euverard-aanslag veel meer regkry as waarop die skeppers van hierdie nuwe blad kon gehoop het. Die...
Crito
Nov 15, 20113 min read
Â
Â
Blinde vooroordeel
Kan ‘n resensie blinde vooroordeel tot niet maak? Met die verskyning van Die laaste Afrikaanse boek in 2002 het Karel Schoeman se...
Crito
Nov 8, 20113 min read
Â
Â
Kortsluitings
Groot genoegdoening gee Boeke24 mens hierdie week. Twee baie deeglike resensies van Sonja Loots se Sirkusboere. Die soort resensies wat...
Crito
Oct 18, 20113 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



