CritoFeb 28, 20121 min readBaie dankieEen resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het. Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van Rooyen se Op soek na Witbooi en Daai ding loop in jou bloed, van Lené Malan en Aneta Shaw (Boeke24).
Een resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het. Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van Rooyen se Op soek na Witbooi en Daai ding loop in jou bloed, van Lené Malan en Aneta Shaw (Boeke24).
Swaai sterkSoveel as wat ek saamstem met die toekenning van KykNet en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring,...
IrritasieJa, die kat kom terug. Lekker lang vakansie. Rustige dae met die Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel terwyl ek probeer om my lewe weer...
El anciano gooi mieliesKon sweer ek het Breyten Breytenbach gister in Barcelona sien stap. Dit blyk toe egter ’n ou Spaanse omie te wees, en ek sit met die daai...
Comments