top of page
LitNet se top-bloggers


HART VAN DIE STOEP
In die somer is die swembadjie – met sy primitiewe hand-en-mond-gedrewe bos-kreepy-krauley – die hart van ons Sabieparkstoep. Uit die...
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read


BY DIE WATERGAT
Sebras kom drink dikwels – ook wildebeeste en selfs koedoes. Hiënas en vlakvarke kom baljaar graag in die water – dag en nag. Hiënas...
Uitmelkbos
Oct 28, 20131 min read


OU MAN EN DIE SEE
Het vanoggend die verste tot dusver met die nuwe heup gaan stap – al langs Kusweg af op Melkbos. Lanklaas daar gewees! #hennievandeventer...
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read
HELP ‘N BIETJIE HIER
Het iemand raad? Hoe gemaak as jou 100 mb vir foto’s op jou litnet-blog vol is? Wis jy ou foto’s uit? Verklaar jy jou beurt gesluit en...
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read


DIE ANDER STOEP
#hennievandeventer #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
Uitmelkbos
Oct 25, 20131 min read


VAN MY STOEP AF
#hvandeventer #melkbossonsondergang #uitmelkbos
Uitmelkbos
Oct 24, 20131 min read


KOEBAAI KRUKKE!
Het paspoort, kan vlieg! Presies drie weke gelede, op 2 Oktober, was die uwe klappertand in sy ontblotende teaterjurkie in ‘n smal...
Uitmelkbos
Oct 23, 20132 min read
NUWE KENWYSIE
Gister my tweede kruk in die kas weggesit. Kenwysie vir Uit Melkbos is nou: Heupie,heupie, haai, haai, heupie, heupie, haai!...
Uitmelkbos
Oct 22, 20131 min read
DIE DUBBELBED
Hoe hanteer ‘n man dit as die vrou met wie jy 17 jaar heg en in relatiewe harmonie saamgeleef het, skielik jeukvoete kry, en ná die dood...
Uitmelkbos
Oct 14, 20132 min read
KLEIN VUURTJIE
‘n Negejarige Kaapse seun ry met sy duur bergfiets skool toe op ‘n “veilige roete”. ‘n Gedaante duik voor hom op en eis die fiets. Die...
Uitmelkbos
Oct 13, 20131 min read


OPERASIE-PRAATJIES
In my geval, gister ‘n week gelede in die Panorama Medi-Clinic, het die gesprek by hengel gedraai, en hoe harde werk die stokperdjie kan...
Uitmelkbos
Oct 10, 20131 min read


KOEDOEBAND VIR ALTYD
Thinus het sy wildplaas met sy groot troppe wild by Vaalwater nooit uit sy bloed geskud nie. Een van sy hartsbesittings was die skildery...
Uitmelkbos
Sep 26, 20133 min read


RAAKVAT VIR RENOSTERS
Raakvat vir renosters. Twee 11-jariges van Melkbosstrand, Amure Palm en Jamie Bower, het vanoggend die skoolvakansie nuttig begin deur...
Uitmelkbos
Sep 23, 20131 min read


GOUE ERA VAN SWAARGEWIGTE
Almal wat leef en beef was vir die geveg op Loftus Kombineer Kallie Knoetze se yster met Gerrie Coetzee se boksvernuf – dan het jy ‘n...
Uitmelkbos
Sep 22, 20132 min read
NUUS OF NIE NUUS NIE?
’n Kritiese skrywe op hierdie blog oor die stil-stil afskeid van Naspers onder ‘n swaar wolk van me. Lisa Albrecht, op haar dag eerste...
Uitmelkbos
Sep 17, 20133 min read


SOPNAT NAGMAAL
Wolkbreuk op Melkbos ‘n Sopnnat nagmaal vanoggend gewees in die NG kerk Melkbosstrand. Terwyl die tekens bedien word, sak ‘n ‘n...
Uitmelkbos
Sep 15, 20131 min read
RAKLEEFTYD VERBY
Hopeloos soos dit klink, is ek by my rakleeftyd verby wat aand-okkasies in die “verre” Kaap betref. Met hierdie “nee dankie” vir ‘n...
Uitmelkbos
Sep 12, 20131 min read
NIL PER MOND
“Nil per os” of “Nulla per os” is een van die newe-onplesierighede van die ure voor ‘n operasie wat my sommer al lank vooruit begin kwel....
Uitmelkbos
Sep 9, 20132 min read


MAN VAN woord en WOORD
As jy ‘n rype 82 is. staan jy op ‘n plek in die bos waar die Byl geneig is om te kap. Hoekom het Dok Willie Kotze se hegte vriendekring...
Uitmelkbos
Aug 31, 20133 min read
FLINK VERBY 80
Uitskietname in onder meer die Afrikaanse letterkunde, koerant- en radiowese kom voor op ‘n lysie van Volksblad-mense wat al flink-flink...
Uitmelkbos
Aug 22, 20131 min read
bottom of page
.png)



