top of page
LitNet se top-bloggers


MENTORS EN TORMENTORS
Ons sou ‘n skaflike koerantjie kon aanmekaartimmer, die 20-stuks oud-Volksbladders van alle generasies wat Johan van Wyk se...
Uitmelkbos
May 13, 20133 min read


WARM PLAASBROOD EN VYEJêM
TWEE debute geskied vandag hier: JvW ná die pleeg van vyf miljoen joernalistieke woorde (aldus Tobie Wiese, gewoonlik betroubare bron)...
Uitmelkbos
May 12, 20136 min read


KLAPSOEN VIR KLEINNIG CHARLIZE
Met die komplimente van Theo Verwey G’n wonder ons Afrikaners is so gek na die uitlê van familie nie. Ons is amper almal verlangs aan...
Uitmelkbos
May 6, 20132 min read


KOUE KERKE EN KITARE
Clive en Heletia Oosthuizen Het ons smaak opgeraak of ons geld? Het moderne kerkargitekte die kluts kwytgeraak? Is dit maar net ek wat...
Uitmelkbos
May 5, 20132 min read


STUDENTIKOSE GRAPJASTERY
Op een verhoog was ek wel. Dit het behoort aan die skouburg in Bellville se Burgersentrum. Aan die einde van die ASB-kongres op...
Uitmelkbos
May 3, 20132 min read


EVANGELIE en evangelie
Lukas fokus bv. op Maria wanneer hy die geboorteverhaal vertel. Mattheus gee meer aandag aan Josef. Hy berig oor die geboorte maar slaan...
Uitmelkbos
May 1, 20132 min read


DIE JAAR WORD RYP …
Herfstyd in die Kaap – en die jaar word ryp nie net in N.P. van Wyk se goue akkerblare en wingerd wat verkleur nie. Ook in die talmende...
Uitmelkbos
Apr 30, 20131 min read
LANSIE VIR EGBREUK!
Die leraar slaan die Bybel oop en lees vir sy kuddetjie die Tien Gebooie. Skielik skiet ‘n skok deur sy lyf wat sy kunstande laat ratel....
Uitmelkbos
Apr 29, 20131 min read
BLOG 1012
‘n Resultaat van die besinning wat ek in blog 999 in die vooruitsig gestel het, is blog 1012: Die Griekse woord “nike” beteken...
Uitmelkbos
Apr 28, 20131 min read


OUPA SE KOLF
My gedagtes is ver teruggevoer tot 1951 in Durban. My ouers het my na ‘n sportwinkel in Weststraat (nou Pixley KaSeme) gebring. Ek kon...
Uitmelkbos
Apr 27, 20131 min read


JOU TROTSE VRIEND
Soos destyds met die baadjie, voel ek die sertifikaat wat vandeesweek in die pos opgedaag het, maak nou my status as “Vriend van die...
Uitmelkbos
Apr 26, 20131 min read


Untitled
Waar soek ‘n mens watter kelder/kuierplek in die Breedekloof/Slanghoekvallei? Wens ek het hierdie oulike kaart gehad VOORDAT ek begin ry...
Uitmelkbos
Apr 25, 20131 min read


HOENDERTJIES VIR ETE
BO: BERG EN WINGERD BY JASON’S HILL Soos die jare aanstap, verander baie goed van waarde in hoenderhokke: allerlei ou geboutjies,...
Uitmelkbos
Apr 24, 20131 min read


OORVAL DEUR RUSTIGHEID
Iemand van die omgewing het die prentjiemooi forelplaas by ons aanbeveel vir slaapplek naby Rawsonville. Dit sal vir sommige dalk ‘n...
Uitmelkbos
Apr 23, 20131 min read


KAAS DIT EN GENIET DIT!
“Hyg in Afrikaans”, lees hierdie ou gryse vanoggend op Die Burger se voorblad by twee vol, rooi lippe. “As dit seks nie opkikker sal...
Uitmelkbos
Apr 22, 20131 min read


BERGE, BERGE DRUIWE
Net voordat ons ry Slanghoevallei toe vra my vriend Koos Myburgh: “Ry julle oor Bainskloof?” Daar en dan besluit ek: dan maak ons so. Dit...
Uitmelkbos
Apr 21, 20131 min read


VER BOSPAAIE MET DAPPER EN STAPPER
Op so n staptog is jy darem nie op eie houtjie nie, wel in die geselskap van gewapende veldwagters. Nogtans sal die ervaring seker baie...
Uitmelkbos
Apr 20, 20131 min read


TWEE TORINGS
#bostonsecommon #bostonsehancocktoring #bostonseswanebote #uitmelkbos
Uitmelkbos
Apr 18, 20131 min read


AI, OU BOSTON!
Ek het in my albums gaan blaai. Hierby ‘n saamgestelde foto van die John Hancock-sentrum – Boston se glaskas. Links is Copley Square met...
Uitmelkbos
Apr 18, 20131 min read


BLOG NOMMER 1 000
BO: Oupa en die tweeling, Jacob en Thomas, saam in Sabiepark se swembad (Januarie 2013). ONDER: Oupa en die tweeling saam op Melkbos by...
Uitmelkbos
Apr 17, 20133 min read
bottom of page
.png)



