top of page
  • Uitmelkbos

DIE JAAR WORD RYP …

Herfstyd in die Kaap – en die jaar word ryp nie net in N.P. van Wyk se goue akkerblare en wingerd wat verkleur nie.

Ook in die talmende goue sonsondergange. Amper elke aand kom skemer in ‘n skouspelagtige kleurespel.

Melkbos is gelukkig beroemd (berug?)  vir meer as Koeberg-kragsentrale.  Sy sonsondergange is prentjies en lok mense van oral om te kom slenter in die laaste strale van die son, foto’s te neem, skemerkelkies te klink en sommer te geniet.

Ongelukkig het HvD net drie van hierdie vier foto’s geneem. Die een van Tafelberg in sagte pienk en blou getooi, kom uit die portefeulje van oorsese kamera-towenaars met die wonderlikste lense.

2 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page