top of page
  • Uitmelkbos

Untitled


 Waar soek ‘n mens watter kelder/kuierplek in die Breedekloof/Slanghoekvallei?

Wens ek het hierdie oulike kaart gehad VOORDAT ek begin ry het.

Ons slaapplek, Dwarsberg, is hier onderlangs, verby die Goudini-kelder.

#breedekloofkaart #slanghoekvalleikaart #uitmelkbos

1 view

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page