KAAS DIT EN GENIET DIT!
- Uitmelkbos
- Apr 22, 2013
- 1 min read
“Hyg in Afrikaans”, lees hierdie ou gryse vanoggend op Die Burger se voorblad by twee vol, rooi lippe. “As dit seks nie opkikker sal niks’ – bl. 9.
Met bewerige rumatiekvingers blaai ek na bl. 9: “Honderde kase om van te kies”!
Hoe lui daardie slagspreuk nou weer? ” Kaas dit en geniet dit!”
Kommentare