top of page
LitNet se top-bloggers


Dakota by die lugskou
Wie van julle ken Hammond Innes se riller, Air Bridge? Innes was self 'n vlieënier in dié lugbrug. Die Dakota is 'n wonderlike...
Izak de Vries
Sep 24, 20081 min read


Izak de Vries
Sep 24, 20080 min read
Ware kleure?
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Sep 23, 20081 min read


Ja, my bra, Rachelle se toilet is ’n lekker plek!
Ek is nou effens keelvol vir politiek. So, kom ons gaan kuier onder die belt, en onder die bloes van ’n mooi vrou. Ek het pas Rachelle...
Izak de Vries
Sep 22, 20083 min read
Iets oor Mbeki
Daar is twee stukkies oor Thabo Mbeki wat julle gerus kan lees. Die eerste is deur Rowan Philip. Sy artikel is Mbeki: A dream destroyed....
Izak de Vries
Sep 21, 20081 min read
Vryheid van publikasie
Die Turkse uitgewer, Ragip Zarakolu, het die 2008 IPA Freedom to Publish Prize gewen. Hy het die prys Donderdagaand in ontvangs geneem...
Izak de Vries
Sep 20, 20082 min read
Vryheid van publikasie
Die Turkse uitgewer, Ragip Zarakolu, het die 2008 IPA Freedom to Publish Prize gewen. Hy het die prys Donderdagaand in ontvangs geneem...
Izak de Vries
Sep 20, 20082 min read
Om binne die kring buitestaander te wees
Nadat die tannie Katrina van die groen deur gelees het, besluit sy toe ons is almal buitestaanders, daarom is ons in. Klink soos die...
Izak de Vries
Sep 18, 20082 min read
John Matshikiza is dood
Suid-Afrika het gisteraand nog een van ons skrywers verloor. John Matshikiza was ’n baie interessante man. Ek het hom “leer ken” danksy...
Izak de Vries
Sep 16, 20082 min read


Izak de Vries
Sep 16, 20080 min read
Wat die hart van vol is ...
(Terloops, as julle dit nog nie gesien het nie, loer gerus na die mooi foto wat Melt geneem het van my en Naomi.) Mia Nagtegaal vra wat...
Izak de Vries
Sep 16, 20082 min read
Gemeenskaplikheid
Ek het toe gister daar in Protea Boekwinkel heerlik gesels met Melt en met Maankind. Ek en Melt gesels nou al jare lank oor die e-pos,...
Izak de Vries
Sep 14, 20081 min read


Wat is sexy?
Watter een kies julle? Ant Sussa publiseer fraaie kiekies. Viswyf publiseer kiekies en wil weet wat is sexy. Max publiseer ’n sexy vrou...
Izak de Vries
Sep 11, 20081 min read
Die prinses en die e-boek
Ons eie prinses het ’n paar slapelose nagte gehad oor Amazon se Kindle. Lees gerus self wat sy wou weet. Nou, om mee te begin, Hoogheid,...
Izak de Vries
Sep 9, 20086 min read
Ant Sussa en die Byna in Liefde
Ant Sussa lees Byna Liefde! Dis darem wonderlik! Maar, sê Ant Sussa. Die titel, en die idee van Byna Liefde ontstel haar. Haai, tannie....
Izak de Vries
Sep 8, 20081 min read
Reis na die Suide
Tydens haar laaste optrede in Die Boer het iemand opgemerk dat Laurinda Hofmeyr die “hoëpriesteres” is van die Afrikaanse woordkuns. Ons...
Izak de Vries
Sep 8, 20081 min read
Soms is die waarheid beter
Skrywers en hulle stories is nie altyd beter as die waarheid nie. G’n wonder dat Plato skrywers wou verban uit sy Republiek nie. Ek haal...
Izak de Vries
Sep 7, 20081 min read


Tot straks, Darling(s)
Ek is op pad na Darling vir die Voorkamerfees. Ek sal daarna weer aandag gee aan die blogs en aan die wonderlike boodskappe wat ek van...
Izak de Vries
Sep 5, 20081 min read
’n Antwoord aan Wouter Immelman
Ek het in ’n vorige skrywe vertel hoe die uitgewers marknavorsing doen en boekhandelaars invra oor ’n boek voor daar besluit word op die...
Izak de Vries
Sep 4, 20084 min read
Michella lees Byna Liefde!
Start writing your post here. Add images, videos, #hashtags and more.
Izak de Vries
Sep 4, 20081 min read
bottom of page
.png)



