top of page
  • Izak de Vries

Iets oor Mbeki

Daar is twee stukkies oor Thabo Mbeki wat julle gerus kan lees.

Die eerste is deur Rowan Philip. Sy artikel is Mbeki: A dream destroyed.

Dis ’n ongelooflik hartseer kykie in die kop van ’n alleenmens.

Die tweede is van ons eie kader, Krokodil Ngwenya.

Krokodil gee vir ons ’n baie goeie oorsig oor hoe Mbeki gefaal het. Themba, wat onlangs oorlede is, het byvoorbeeld eendag vir my gesê: “I am not pro-Zuma, I am anti-Mbeki.”

(Terloops, Themba het, toe hy jonk was, gelyk soos Mbeki, toe hý jonk was.)

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page