top of page
  • Izak de Vries

Tot straks, Darling(s)

Ek is op pad na Darling vir die Voorkamerfees. Ek sal daarna weer aandag gee aan die blogs en aan die wonderlike boodskappe wat ek van oraloor gekry het.

Baie dankie! En, jammer. Ek het die afgelope twee nagte laat gewerk en kon nie regtig opvang nie.

Maar, ek kom terug, anders as hierdie hond!


1 view

Recent Posts

See All
bottom of page