Dakota by die lugskou
- Izak de Vries
- Sep 24, 2008
- 1 min read
Wie van julle ken Hammond Innes se riller, Air Bridge?
Innes was self 'n vlieënier in dié lugbrug.
Die Dakota is 'n wonderlike vliegtuig.
Die een wat julle hier sien het aan die Berlynse Lugbrug deelgeneem.

Comments