top of page
LitNet se top-bloggers
'n Dak oor my seun se kop
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.
Izak de Vries
Oct 13, 20081 min read
Ander se ware woorde
Die Prinses het ’n baie interessante skakel oor erotiese werke en Mills & Boon gestuur. Loer gerus self. Ek wil egter die naweek ingaan...
Izak de Vries
Oct 10, 20081 min read


Die 2008-Nobelprys vir Letterkunde
(Foto deur E Feferberg vanaf Nobelruimte) Jean-Marie Gustave Le Clézio is die ontvanger van die 2008-Nobelprys vir Letterkunde. Hier is...
Izak de Vries
Oct 9, 20081 min read


Fanny en Dick ...
... word Franny en Rick. Lees gerus die Prinses se heerlike blog oor Blyton en die “geskropte” boeke om te sien hoekom. Ken julle die...
Izak de Vries
Oct 9, 20081 min read
Mbeki: ’n Ander benadering
Vir almal wat belangstel in ’n interessante, en vars, blik op ons land se politiek, lees gerus John Pilger se stuk The downfall of Mbeki:...
Izak de Vries
Oct 7, 20081 min read


Goeie toerusting
Dit is my geleerde vriend, Awie Badenhorst, hierdie. Dis Awie wat daardie mooi foto’s geneem het by Rust en Vrede, sien hieronder. (Ek...
Izak de Vries
Oct 6, 20081 min read


Maanvrug van die Maangodin
Maanvrug is Annelise, onse medeblogger se eerste. Ek het dit pas klaargelees. En? Wel. Ek is kiertsregop. Stokstyf. Hartkloppend....
Izak de Vries
Oct 5, 20082 min read


Rust en Vrede
Daar was baie vrede en genoeg lekker rooiwyn by Rust en Vrede gisteraand. Een van die spesiale mense wat my kom verras het, was André S....
Izak de Vries
Oct 2, 20081 min read


Rust en Vrede
Daar was baie vrede en genoeg lekker rooiwyn by Rust en Vrede gisteraand. Een van die spesiale mense wat my kom verras het, was André S....
Izak de Vries
Oct 2, 20081 min read


Al die blogs is vrolik
Baie dankie Melt en al die ander wat weer die blog reggemaak het. So kon ek toe weer by Sors en vele ander uitkom. Ek kyk net, Sors lees...
Izak de Vries
Sep 30, 20081 min read


Soek die toeris
(c) Izak de Vries Dit is vir ’n rooivlerkspreeu wat hulle hiér na mik!
Izak de Vries
Sep 29, 20081 min read
Die geldjies vir die groot gesing
Izak het ’n sagte hartjie, en hierdie GeVriesie lees al lank vir Cin, maar hy stuur nie sommer bedelbriefies aan nie. Ek het egter gaan...
Izak de Vries
Sep 29, 20081 min read
Firefox ook
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Sep 29, 20081 min read
Wie sukkel ook?
Ek sukkel tans om by blogs in te kom. Die kommentare lyk heeltemal deurmekaar op my en ander se blogs. Ek gebruik Internet Explorer 7....
Izak de Vries
Sep 29, 20081 min read
Oor groot vroue
Ons eie, plaaslike Viswyf het ’n blog geskryf oor vroue wat, wel, groot word. Lees maar self. Dit het my egter aan die volgende, ware,...
Izak de Vries
Sep 28, 20081 min read


Izak de Vries
Sep 27, 20080 min read


Kom deel my mikrofoon
Hier is ’n ope uitnodiging aan alle skrywendes en skeppendes: Kom deel ’n verhoog met my, kom praat saam. Kom lees voor! Die “open mic”...
Izak de Vries
Sep 25, 20081 min read
Internasionale Vertaaldag 2008
Alle taalpraktisyns en taalliefhebbers word vriendelik genooi om op Vrydag 3 Oktober 2008 'n informele seminaar by te woon, wat deur SAVI...
Izak de Vries
Sep 24, 20081 min read


Lugballet
'n Airbus A340 en vier Pilatus-opleidingsvliegtuie Twee Boeing 737's doen ballet. Alles by die Lugskou op Ysterplaat.
Izak de Vries
Sep 24, 20081 min read


Harvard op die lugskou
Daar is ’n Afrikaanse jeugboek oor die Harvard geskryf. Ek dink dit was dalk ’n produksie van Daan Retief-uitgewers. Kan enige iemand help?
Izak de Vries
Sep 24, 20081 min read
bottom of page
.png)



