top of page

Ander se ware woorde

Izak de Vries

Die Prinses het ’n baie interessante skakel oor erotiese werke en Mills & Boon gestuur. Loer gerus self.

Ek wil egter die naweek ingaan met twee pragtige aanhalings van ander bloggers, albei het kommentaar gelewer op die onbekende Fransman, Le Clézio, wie se werk nog nie een van ons gelees het nie:

Droomkind: Ten spyte van alles wat ek lees, kry ek nog steeds daardie beklemming om my hart as ek dink aan al die wonderlike boeke wat ek nooit gelees gaan kry nie.

Tronkie: Dis een van my grootste vrese (...) dat ek gaan doodgaan voor ek alles gelees het waarna my siel smag.


Dit laat my dink aan Josef, die hoofkarakter in André P. Brink se Kennis van die aand. Hy't so woes gelees!

Wat dink julle van hierdie wyse woorde? Ek kan net saamstem.

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Comentários


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page