top of page

Die geldjies vir die groot gesing

  • Izak de Vries
  • Sep 29, 2008
  • 1 min read

Izak het ’n sagte hartjie, en hierdie GeVriesie lees al lank vir Cin, maar hy stuur nie sommer bedelbriefies aan nie.

Ek het egter gaan krap, en kan sê: Gaan doen self die navorsing as julle ook eers, soos ek, wil seker maak: http://www.bathabile.org.za/contact.htm

Nou kan ek met gemak gee, en die skakel aanstuur.

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Komentarze


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page