top of page
  • Izak de Vries

Rust en Vrede

Daar was baie vrede en genoeg lekker rooiwyn by Rust en Vrede gisteraand. Een van die spesiale mense wat my kom verras het, was André S. Kramer, van die blog Bek Rek. Dankie André!

Ek het geklets oor en gelees uit Byna Liefde.



Tom Dreyer het voorgelees uit die Engelse vertaling van Equatoria en het ons vergas op ’n wonderlike toneeltjie uit die sy nuwe roman-in-wording.



Toe het Anton Jordaan en sy vriende ons vermaak. Dit was lekker!


Hier is hulle, van links na regs: Werner Bonthuys, Jimmy Smith en Anton Jordaan. Sarika Jacobs, hieronder, het gesing.



Alle foto’s (c) Awie Badenhorst

(NS: Tronkie, ek het jou gemis!)

0 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page