top of page
  • Izak de Vries

Al die blogs is vrolik

Baie dankie Melt en al die ander wat weer die blog reggemaak het.

So kon ek toe weer by Sors en vele ander uitkom. Ek kyk net, Sors lees Byna Liefde! Dankie, Sors! Ek is baie bly!


(c) Izak de Vries

Al die blogs is vrolik, al die lyne sing, al die bloggers tik daarbuite!


1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page