top of page
LitNet se top-bloggers


Bush, eet my vellies
Ek is in ’n ikonoklastiese bui, soos julle kan sien. Ek hoop julle het almal die wonderlike video gesien van Muntazer al-Zaidi wat sy...
Izak de Vries
Dec 18, 20081 min read
Manto verstaan nie
Manto, die knoffel wat gedink het Vigs bestaan nie, vlieg deesdae die wêreld vol. Net die ander dag nog praat ek met ’n projekbestuurder...
Izak de Vries
Dec 18, 20081 min read
Kite Runner bou ’n skool
Khaled Hosseini se twee romans, The Kite Runner en A Thousand Splendid Suns, het verskriklik goed verkoop. (Meer as 6 miljoen kopieë van...
Izak de Vries
Dec 17, 20081 min read
Starbrite - a lekker local musical for Christmas
Mense, Saterdagaand het ek en die gesin nou pret gehad. Ons het na Janice Honeyman se Starbrite - a lekker local musical for Christmas...
Izak de Vries
Dec 16, 20082 min read


Philip Liebenberg vir straight mense (en gays)
Hieronder praat ek met gay mense, maar eers ... ... wil ek eers sê dat dít ’n boek is wat vir talle gelowiges iets sal beteken, ook al is...
Izak de Vries
Dec 14, 20084 min read


Philip Liebenberg vir straight mense (en gays)
Hieronder praat ek met gay mense, maar eers ... ... wil ek eers sê dat dít ’n boek is wat vir talle gelowiges iets sal beteken, ook al is...
Izak de Vries
Dec 14, 20084 min read


Naamgewing sonder ’n eksterne God
Ek was vandag by ’n baie interessante naamgewingseremonie. Die egpaar het, om verskeie redes, gevoel dat hulle nie ’n tradisionele doop...
Izak de Vries
Dec 14, 20081 min read


Die dag toe ek my hare losgemaak het
Nee, ek het nie hare om los te maak nie. Ek het die ander dag Willemien Brümmer se kortverhaalbundel, Die dag toe ek my hare losgemaak...
Izak de Vries
Dec 13, 20082 min read
Byna Liefde op LitNet geresenseer
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Dec 12, 20081 min read


Izak op die Sarie se voorblad
Nee, regtig. Kyk hier, as jy my nie glo nie. Of, soos Nataniël gesê het: “Koop net die blerrie ding.” My vrou kom ewe opgewonde by die...
Izak de Vries
Dec 11, 20081 min read
Ons trap spore
Dié maand se GaySpeak is uit, en daar is interessante skakels in wat julle sal waardeer: Die 100-boeke-projek maak ’n groot deel uit van...
Izak de Vries
Dec 11, 20081 min read


Dare jy my?
My geleerde vriend Awie Badenhorst het vir my ’n dare gestuur, maar voor ek daaroor praat, eers die volgende: Ek was ’n paar dae in...
Izak de Vries
Dec 10, 20081 min read


True Crime
Soms gee die werklikheid jou iets wat jy nie in ’n ateljee kan herskep nie. Ek het dié foto gister geneem by die winkel waar Rae Nash...
Izak de Vries
Dec 7, 20081 min read


I made my cheese
Ek was pas by die bekendstelling van ’n boek, I made my Cheese (In Greyton), deur Rae Nash. Ek deel graag Rae se storie, want dit wys...
Izak de Vries
Dec 6, 20081 min read


Leaving Jack na Reader’s Digest
Gareth Crocker se debuut, Leaving Jack, is pas gekies om te verskyn in Reader’s Digest se reeks “Condensed Books”. Volgens die webruimte,...
Izak de Vries
Dec 6, 20081 min read


Pruimtwak: ’n Nag in die lug...
Ek was vanaand by die opening van Susan Kruger-Grundling se “Sal ek onthou ... sal ek vergeet” en Hennie Meyer se “Stripped”. Hier is die...
Izak de Vries
Dec 3, 20081 min read
100!
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.
Izak de Vries
Dec 3, 20081 min read


Pienk Ubuntu
Voor oor ek pienk sake gesels, eers gou die volgende: Ek hoop julle weet almal van die wonderlike fietsprojek hier op die blogs. As julle...
Izak de Vries
Dec 2, 20082 min read
Weerloos in die Burger
Het julle die resensie van Weerloos in Die Burger gesien? Baie goed. Die Burger wil hê julle moet kommentaar lewer. Kliek hier om...
Izak de Vries
Dec 1, 20081 min read


Goggas
Een van die redes waarom ek van fotografie hou, is dat dit jou stadiger laat stap en fyner laat oplet. Ek kan ure in die bos sit en...
Izak de Vries
Nov 27, 20081 min read
bottom of page
.png)



