top of page
  • Izak de Vries

True Crime

Soms gee die werklikheid jou iets wat jy nie in ’n ateljee kan herskep nie. Ek het dié foto gister geneem by die winkel waar Rae Nash haar boek bekendgestel het.


Die rustige toneeltjie het plaasgevind onder die bordjie “TRUE CRIME”. Kyk bo, links, dan sal julle dit sien. Dit was egter eers toe ek besef watter T-hemp my vrou aanhet, dat wáre impak van die situasie sigself aan my opdring.

Ek moes die foto erg kompakteer (dis ’n 5 JPG vir diegene wat belangstel), maar daarom het ek ook die T-hemp uitgeknip uit die volledige 22Mb Tiff en toe ook gekompakteer.



Die twee girls is in 2007 eers verkrag, en toe vermoor, omdat hulle lesbies was. Die hartseer ding is dat ek van ’n hele handvol soortgelyke goed weet wat reeds in 2008 gebeur het.

1 view

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page