top of page
  • Izak de Vries

Leaving Jack na Reader’s Digest

Gareth Crocker se debuut, Leaving Jack, is pas gekies om te verskyn in Reader’s Digest se reeks “Condensed Books”.


Volgens die webruimte, SA Goodnews, is dit slegs die tweede debuutroman uit Suid-Afria wat dié eer te beur val. Talle ander romans ons land, waaronder die van Wilbur Smith, het natuurlik al hulle weë na die Condensed Books gevolg, maar Cry the beloved Country was glo die laaste Suid-Afrikaanse debuutroman wat deur Reader’s Digest gekoop is.

Leaving Jack handel oor die honde wat in Viëtnam gebruik is, en na die oorlog as oortollige voorraad, of dan “war surplus”, verklaar is.

Gareth Crocker woon in Johannesburg. Hier is sy webruimte.

3 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page