top of page
  • Izak de Vries

Ons trap spore

Dié maand se GaySpeak is uit, en daar is interessante skakels in wat julle sal waardeer:

Die 100-boeke-projek maak ’n groot deel uit van hierdie uitgawe, geluk aan Leon (Kites) en Maankind (Trissa).

En dan het Laurie Gaum ’n baie oulike resensie geskryf oor Byna liefde.

Gaan kyk gerus: http://www.gayspeak.co.za/

2 views

Recent Posts

See All
bottom of page