top of page
LitNet se top-bloggers
Ek's weer hier ...
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
May 7, 20091 min read


Izak de Vries
Apr 22, 20090 min read


Cecil Skotnes: ’n Man met ’n visie
Sakkie is nie baie slim wanneer dit kom by die beeldende kuns nie. Ek lees egter graag daaroor en ons besit ’n aantal baie mooi stukke...
Izak de Vries
Apr 19, 20092 min read
Slaan jou oë op na die pale
... waar sal jou hulp vandaan kom? Met die verkiesing om die draai, is hier 'n sober gedig van my ou pel. Dalk is dit meer teologies as...
Izak de Vries
Apr 19, 20091 min read
Die storie van Tannie Evita en die Showerhead
Gisteraand het ek gevra dat ek julle Rams Mabote se storie oor Phunyukabemphethe lees. Vanoggend wil ek vir julle verwys na Tony Jackman...
Izak de Vries
Apr 10, 20092 min read
Die storie van Phunyukabemphethe
Ek gaan netnou vir julle iets vertel oor Afrika se eie Superhero, maar eers ’n inleiding: Jare terug, toe Kom slag ’n bees verskyn het,...
Izak de Vries
Apr 9, 20092 min read
Rwanda in foto’s
Kan jy glo? Vyftien jaar sedert daardie verskrikking in Rwanda begin het. As jy kans sien, kyk na hierdie reeks van 20 foto’s.
Izak de Vries
Apr 7, 20091 min read
Byna liefde op twee kortlyste
My uitgewer, Riana Barnard van Tafelberg, het pas gebel (kyk hoe laat dit is^^) en vir my ’n persverklaring gestuur. Byna liefde verskyn...
Izak de Vries
Apr 6, 20092 min read
Boeke-Insig nie meer nie
Ai mense. Ek kry vandag hierdie e-pos: Beste gewaardeerde Boeke-Insig lid Baie dankie vir jou ondersteuning van Boeke-Insig, die tydskrif...
Izak de Vries
Apr 3, 20091 min read
1 April
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Apr 1, 20091 min read
Julius Malema gaan oorneem
Net vir ‘n tydjie. Ek belowe. Ek is tans vrek besig, en na Julius se besoek aan Orania, is hy vuur en vlam vir Afrikaans. My login en...
Izak de Vries
Apr 1, 20091 min read
Rede het geseëvier
Ek het die ander dag vertel van die Pink Loerie wat in gevaar was. Wel, rede en sterk aktivisme van mense wat glo in menseregte, het...
Izak de Vries
Mar 29, 20091 min read
Dalai Lama of Pastoor Showerhead? Jy stem!
Toe die ANC die dag weier om die Dalai Lama se visum goed te keur, het hulle finaal gewys dat hulle nie meer belangstel in menseregte...
Izak de Vries
Mar 28, 20092 min read
Haat en Christenskap?
Ek het vroeër berig dat Byna Liefde een van hierdie jaar se “pienk boeke” is vir die Pink Loerie Mardi Gras. Wel, intussen het ’n groepie...
Izak de Vries
Mar 24, 20092 min read


Earth Hour: Ek gaan afskakel
Dit is vandag wêreldomgewingsdag. Dis ’n goeie dag om te besluit om deel te neem aan Earth Hour op 28 Maart. Hoekom? Want ek kan, en ek...
-
Mar 23, 20092 min read


Kleur kom nooit alleen nie
Kort op die hake van gister se gesprek oor die meditatio oor Hot Gates, word ek toe gevra om ’n gedig van Antjie Krog, uit Kleur kom...
Izak de Vries
Mar 22, 20092 min read


Jackie en Reinet Nagtegaal in gesprek
Dit gesprek handel oor Jackie en Reinet Nagtegaal se nuwe boek In Limbo (wat Maankind met Byna Liefde vergelyk), maar eintlik gaan dit...
Izak de Vries
Mar 21, 20091 min read


Hot Gates, Menseregtedag en die Nuwe Jerusalem
Julle sal nou al weet ek het ’n broertjie dood in kerke wat bestaan om geld te maak en dominees wat heeldag gal braak oor die hel en vir...
Izak de Vries
Mar 21, 20091 min read


Google doen dit weer vir Eric Carle
Google het vandag hierdie pragtige voorblad gehad ter viering van die begin van die Herfs. Die tekening is deur Eric Carle. Maar is dit...
Izak de Vries
Mar 20, 20091 min read
Move over, Britney
Julle het nooit gedink ek sou nooit oor Britney blog nie? Wel. Hier is dit is. “Futloos, breinloos en broekieloos” is ’n liedjie wat ek...
Izak de Vries
Mar 19, 20091 min read
bottom of page
.png)



