top of page

Move over, Britney

  • Izak de Vries
  • Mar 19, 2009
  • 1 min read

Julle het nooit gedink ek sou nooit oor Britney blog nie?

Wel. Hier is dit is.

“Futloos, breinloos en broekieloos” is ’n liedjie wat ek sal skryf vir een of ander Karoo-cowboy om te sing tot haar eer – so op ’n techno-remix van Beaufort-Wes se Beautiful Woorde.

Wel. As julle gedink het Broeknie, ek bedoel Britney, is die enige loslappie in die vermaaklikheidswêreld, dink weer. Hier is ’n besondere artikel oor James Joyce geskrifte, sonder die broekie, en, glo dit as julle wil, ook Willie Wikkelspies s’n.

Lees dit gerus, maar wees gewaarsku: - dit het my twéé keer se lees gekos om al die verwysings te snap (spell it out, dude!); en - dit gaan alles oor dít wat Britney vir ons gewys het wanneer sy uitklim. En, ja, Shakespeare het dit eerste gesê.

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

コメント


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page