top of page
LitNet se top-bloggers


Kerswense
As ek die Bybelstorie reg verstaan, het die woedende God van die Ou Testament dit op Kersdag reggekry om die wêreld deur die oë van ’n...
Izak de Vries
Dec 23, 20091 min read
Velcro en die Islam
Enige iemand wat aanvaar dat godsdiens ’n statiese, onveranderbare proses is, moet gerus lees wat Yazeed Kamaldien skryf oor sy ervaring...
Izak de Vries
Dec 22, 20091 min read


Die Kaapstad-stadion in perspektief
Gerrit Brand het ’n paar mense gevra om hulle idees oor die nuwe Kaapstad-stadion te gee. Lees gerus wat hulle sê: Kliek hier. Ek het...
Izak de Vries
Dec 13, 20092 min read


Loeloeraai CJ Langenhoven word waar danksy Branson
Het jy al ooit gedroom van ’n ruimtevaart? Ek het. Toe ek klein was, het daar ’n plakkaat van die maanlanding in my kamer gehang. Daardie...
Izak de Vries
Dec 11, 20091 min read


Kleinsus en Kopenhagen tref dieselfde snaar
Twee, nee drie, totaal onverwante artikels het my opgeval in Maandag se koerante. Kom ons lys hulle, dan vertel ek julle hoekom hulle al...
Izak de Vries
Dec 8, 20092 min read
Chris Louw die gekruisigde
Ek het Woensdagaand lank gesels met iemand wat Chris en sy gesin baie goed geken het. Omdat die gesprek so bitter privaat was, gaan ek...
Izak de Vries
Dec 4, 20092 min read
Mooiloop, bebliksemde Boetman
As ek nou ’n digter was, soos Kammakazi, sou ek ’n gedig wou skryf. Ek is nie. Daarom dus net ’n kort nota waarin die hartseer van ’n...
Izak de Vries
Dec 1, 20092 min read
Leë eiers vs groen dildo’s
Die wenner van hierdie jaar se “Literary Review Bad Sex in Fiction Awards 2009” is Maandagaand om 21h30, Suid-Afrikaanse tyd, aangewys....
Izak de Vries
Dec 1, 20092 min read
Wat van die kinders?
Ons land sit met ’n moerse krisis. Talle ouers gaan nog dood weens vigs en daar is honderdduisende kinders wat ’n huis soek. Hier is ’n...
Izak de Vries
Nov 30, 20092 min read
Seks en liefde maak snaakse bedmaats
Ek kom pas terug van The myth of Andrew & Jo deur Gideon van Eeden. Dit was die tweede van vier produksies – die stuk word nog ontwikkel...
Izak de Vries
Nov 27, 20091 min read
The Myth of Andrew and Jo
Wat gebeur as ’n man en ’n vrou ... seks het? Wel, soms gebeur ’n baba. Goed en wel. Maar wat as die man en die vrou albei gay is, en...
Izak de Vries
Nov 27, 20091 min read
Waar is my private parts?
Ek het gelukkig reeds my eerste koppie koffie ingehad toe Knaap vanoggend vra: “Waar is my private parts?” In ons huis is daar nie...
Izak de Vries
Nov 26, 20091 min read


This is it NOT
My knaap is mal oor Micheal Jackson. Hy dans soos Jackson, hy luister na Jackson se musiek. En hy spandeer ure op YouTube om sy eie...
Izak de Vries
Nov 23, 20091 min read
Uit die onnie se perspektief
Droomkind se blog oor die boekbedryf is baie interessant. Lees dit gerus. Onthou, sy is ’n onnie en sy het ’n hele ruk vir ’n uitgewer...
Izak de Vries
Nov 20, 20091 min read
Vang hulle jonk EN OUD in die VSA
Ek het gister berig oor die leesprogam in Britse skole. Pearson VSA het ’n heel ander manier om kinders aan die lees te kry. Hulle hou...
Izak de Vries
Nov 19, 20092 min read


Mr Big vir die Britse kleinspan
Ek weet julle dink Mr Big hoort in Sex and the City. Wel, dink weer. Mr Big gaan van nou af kinderhartjies bly maak in Brittanje. Hoe...
Izak de Vries
Nov 18, 20091 min read


StellenboschWriters.com vier tien jaar
Tien jaar gelede het Rosemarie Breuer ‘n webruimte begin om een en ander te vertel oor een van haar passies – boeke. Rosie en haar man...
Izak de Vries
Nov 13, 20091 min read


Die Noorde se skrywers en hul regte
Ek het laas berig oor The Academic and Non-Fiction Authors’ Association of South Africa (ANFASA) se werkswinkel in die Kaap. Talle mense...
Izak de Vries
Nov 12, 20091 min read


The Elephant in the Room
Ek wil julle graag bekendstel aan een van die beste debute wat ek in ’n baie lang tyd gelees het. Maya Fowler se roman The Elephant in...
Izak de Vries
Nov 10, 20094 min read


Happy Birthday to Sesama Street
Google gedenk vandag Sesame Street se veertigste verjaarsdag met een van hulle spesiale logo’s. Vir mense soos ek, wat belangstel in die...
Izak de Vries
Nov 4, 20091 min read
bottom of page
.png)



