Happy Birthday to Sesama Street
- Izak de Vries
- Nov 4, 2009
- 1 min read

Google gedenk vandag Sesame Street se veertigste verjaarsdag met een van hulle spesiale logo’s.
Vir mense soos ek, wat belangstel in die opvoedkunde, is en bly Sesame Street ’n leidende lig, iets om te volg.
Veels geluk, dudes!
Commentaires