top of page
  • Izak de Vries

StellenboschWriters.com vier tien jaar

Tien jaar gelede het Rosemarie Breuer ‘n webruimte begin om een en ander te vertel oor een van haar passies – boeke.

Rosie en haar man het kort te vore na Stellenbosch verhuis. Die internet was nog nuut, maar dit het Rosie nie afgesit nie. StellenboschWriters.com is gebore.


Vandag, tien jaar later, is die ruimte reeds meer as 800 bladsye diep. Daar het selfs ’n boek ontstaan uit hierdie ruimte, genaamd Stellenbosch Writers.

Besoek gerus www.StellenboschWriters.com. Dis mense soos Rosie wat maak dat skrywers boeke verkoop.

(Rosie administreer ook www.stellenboschbirds.com.)


1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page