top of page
LitNet se top-bloggers


Lolly Jackson se lewe geboekstaaf
Lolly Jackson, die eienaar van Teazers, is Maandagaand vol lood gepomp – net soos jy in die flieks sien. Sy lewe was ook meer soos film...
Izak de Vries
May 8, 20101 min read
Marita van der Vyver in The Book Lounge
Marita van der Vyver praat Donderdag 13 Mei by The Book Lounge in Kaapstad. Haar nuwe boek, Dis koue kos skat, word bekendgestel en,...
Izak de Vries
May 7, 20101 min read
Melt Myburgh die rockster
Ons het gister begin met voorverkope van Melt se komende digbundel, Oewerbestaan. Mense, hier kom ’n ding. Die boekwinkels se ore spits...
Izak de Vries
May 5, 20101 min read
As
“Kelner! Daar is vulkaniese as in my sop.” “Ja, meneer, daar heers tans ’n vliegverbod.” * Konteks is alles. Oor 'n paar maande sal...
Izak de Vries
May 3, 20101 min read
As
“Kelner! Daar is vulkaniese as in my sop.” “Ja, meneer, daar heers tans ’n vliegverbod.” Konteks is alles. Oor 'n paar maande sal...
Izak de Vries
May 3, 20101 min read
Izak het ’n nuwe werk
Ja, dis nou tyd om vir almal te sê: Izak se nuwe werk is nog cooler as sy vorige werk. Vanaf 1 Mei gaan ek amptelik by Protea Boekhuis...
Izak de Vries
Apr 30, 20102 min read
Die sterre in kuns
As jy lief is vir kuns, boeke, musiek en die sterre, of, as jy belangstel in die sterre maar nog nooit mooi al die konstellasies kon...
Izak de Vries
Apr 21, 20101 min read
Soms byt die global in village terug
Partykeer is ek mal oor die global village. Ander kere is ek weer trots plaaslik. Ek gaan hieronder RA-RA maak vir die plaaslike aanbod,...
Izak de Vries
Apr 20, 20102 min read
Afrikaners in Angola
Nicol Stassen het ’n PhD (in Geskiedenis) gedoen oor die Afrikaners in Angola. Die boek is toe gepubliseer, onder die titel Afrikaners in...
Izak de Vries
Apr 12, 20101 min read
Tyd vir ’n geïntegreerde opposisie
Ek dink dis tyd dat ons sommige jong vuilbekke in die ANC ’n snotklap gee, want dis wat hulle verdien. Net soos ET geen held was nie, en...
Izak de Vries
Apr 9, 20101 min read
Leer hoe om ’n beter redakteur te word
Die Professional Editor’s Group (PEG) hou vir twee dae lank ’n beraad oor die ambag van die redakteur. Dit vind plaas op 13 en 14 Mei...
Izak de Vries
Apr 7, 20102 min read
Is “Kill the boer” ’n grondwetlike reg?
In my vorige inskrywing oor ET het ek dit duidelik gemaak dat my basstem gevoeg word by die koor wat vinger wys na Malema as ons na...
Izak de Vries
Apr 6, 20102 min read
Terre'Blanche nou ’n dooie digter
Om verskeie redes was ek nooit ’n liefhebber van Eugene Terre’blanche nie. Ek het talle male my nek uitgesteek en gevra vir die...
Izak de Vries
Apr 4, 20101 min read
Dana Snyman is ’n doring
Ek het vanmiddag laat eers my Rapport gaan koop en op die Boekeblad een van die heerlikste resensies gelees wat ek nog raakgeloop het....
Izak de Vries
Mar 29, 20102 min read
FTH:K wen twee Fleur du Cap-toekennings
Ek het ’n ruk gelede vertel van ’n baie interessante stuk wat ek gesien het, genaamd Pictures of you. Pictures of you is pas twee keer...
Izak de Vries
Mar 26, 20101 min read


Vertaalwerk of Lost in Translation?
Ek weet nie hoeveel van julle al Google Chrome se vertaalknoppie gedruk het nie. Dis handig wanneer jy agterkom dat een of ander...
Izak de Vries
Mar 22, 20103 min read


E-boek nou in sagteband!
Die kosmos het ’n sin vir humor. Kyk mooi na die ironie in hierdie advertensie. Ek het dié advertensie op die Amerikaanse webruite...
Izak de Vries
Mar 20, 20101 min read


Die rekenaar en die e-boek
Awie het hierdie foto en die onderskrif aangestuur. Scientists from the RAND Corporation have created this model to illustrate how a...
Izak de Vries
Mar 17, 20101 min read
Herman van den Berg en die twee Klassen-broers
Musiekliefhebbers in Gauteng moet julle ore spits! Herman van den Berg tree Saterdag (13 Maart) op saam met David Klassen (perkussie) en...
Izak de Vries
Mar 11, 20101 min read
Gabeba Baderoon se wonderlike stuk
Ek wil julle baie graag aanmoedig om die bekroonde digter, Gabeba Baderoon, se mooi stuk te lees oor kuns. Sy skryf dit in respons op...
Izak de Vries
Mar 10, 20101 min read
bottom of page
.png)



