top of page
  • Izak de Vries

As

“Kelner! Daar is vulkaniese as in my sop.”

“Ja, meneer, daar heers tans ’n vliegverbod.”

*

Konteks is alles. Oor 'n paar maande sal niemand meer hierdie grappie vang nie.

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page