top of page
LitNet se top-bloggers


Loslitdag / Casual Day
Ek wil graag twee gedagtes met julle deel op Loslitdag, of dan wel Casual Day. St George’s Grammar School het die geld ingesamel en hulle...
Izak de Vries
Sep 3, 20102 min read


Bettina Valentino besoek Laerskool Jan van Riebeeck
As julle haar nog nie ken nie, moet julle ’n plan maak. Koop haar sommer nou. Bettina is ’n eiewyse meisietjie wat nie hou daarvan dat...
Izak de Vries
Aug 24, 20101 min read


Melt op RSG!
Hier is ’n SMS van Melt wat ek pas ontvang het: Gaan leen tog ’n draadloos as jy nie een het nie. Ek is Dinsdagaand om 22:00 op RSG met...
Izak de Vries
Aug 23, 20101 min read


Vaarwel aan die koeltorings by Athlone in Kaapstad
My vriend Awie was een van die fotograwe wat ontsettend moeite gedoen het om die koeltorings by Athlone se laaste oomblikke vas te vang....
Izak de Vries
Aug 23, 20101 min read
Fiona Coyne deur Philip de Vos se lens
Philip de Vos stuur vanoggend vir my ’n e-pos waarin hy sê hy het oor Fiona Coyle geblog. Lees dit self, ek kan nie dit oorvertel nie....
Izak de Vries
Aug 21, 20101 min read
Reclining nude
Nou, ja. Pruimtwak het my behoorlik op hol gesit met daardie mosbolletjies. Hiermee dan my tweede skryfsel oor mos. Reclining nude...
Izak de Vries
Aug 19, 20101 min read
@pruimtwak
Ek kon nie help nie, ek moes deelneem aan Pruimtwak se uitdaging. Hier is my eerste rympie: mos mos glo mos gelos vir die beskuite mos...
Izak de Vries
Aug 19, 20101 min read


Vir alle sterk vroue
Gisteraand was ek by die opening van die eenpersoonstuk As die broek pas met Antoinette Kellermann in die rol. Dit is ’n vertaling van...
Izak de Vries
Aug 18, 20101 min read


Louise Prinsloo op die radio
Ek weet ek blog te min, maar ek slaap ook te min op die oomblik. Wil julle egter vertel van ’n stunning boek en ’n ewe lekker outeur....
Izak de Vries
Aug 12, 20101 min read
Sien jou by die Boekbeurs!
Protea Boekhuis nooi jou graag om aan te sluit by ons aktiwiteite tydens hierdie jaar se Kaapse Boekbeurs in die Kaapstadse...
Izak de Vries
Jul 27, 20102 min read


Die Benederyk
Ja, ek het uiteindelik Die Benederyk klaargelees. Maklik was dit nie, maar dan skryf Ingrid Winterbach (aka Lettie Viljoen in haar jeug)...
Izak de Vries
Jul 16, 20102 min read


Marike se Laaste Dans
Marike se Laaste Dans handel oor ’n joernalis wat pas haar werk verloor het en dan, sommer skielik, in Marike de Klerk vasloop. Marike is...
Izak de Vries
Jul 12, 20103 min read


Aesop's Fables
Ek wil graag vir julle aanraai om AESOP'S FABLES te gaan kyk in Die Fugard. Dit is ’n wonderlike, snaakse en uiters lewendige vertoning....
Izak de Vries
Jul 8, 20102 min read


Viva Melt!
Melt het Vrydagaand sy digbundel, Oewerbestaan, bekendgestel. Dit was ’n koue, mistige aand in Stellenbosch – veel anders as die...
Izak de Vries
Jun 28, 20101 min read
Nico Smit is oorlede
Nico Smit het vanoggend gesterf. Smit was 'n outydse NG Dominee en 'n Broeder wat stelselmatig apartheid begin bevraagteken het. Hy het...
Izak de Vries
Jun 19, 20101 min read
Ek is in die Huisgenoot
My een week van roem en glorie het gekom! Ek is in die Huisgenoot. ’n Hele bladsy! Wow! Nee. Dis nie oor hulle my en die skelmpie...
Izak de Vries
Jun 7, 20101 min read
Hennie Aucamp op Leeskring
Daniel Hugo voer vanaand, 1 Junie 2010, 'n onderhoud met Hennie Aucamp oor Aucamp se bundel Oor en weer. Dit word uitgesaai op RSG. Die...
Izak de Vries
Jun 1, 20101 min read


’n Goeie resensie van JB Roux
Ek wil graag kommentaar lewer op JB Roux resensie van Raadslid Hamersma se voorvinger wys wes. Kliek hier om dit te lees. Roux het myns...
Izak de Vries
May 20, 20102 min read


Iets ver en nuut
André Pretorius is een van daardie gelukkige mense wat sy passie en sy talente saam-saam kan inspan. Hy is ’n baie onderhoudende skrywer,...
Izak de Vries
May 19, 20102 min read


Suid-Afrikaanse skrywer oorlede in lugramp
Foto uitgereik deur 30° South Bree O’Mara, die skrywer van Home Affairs, is Woensdag oorlede toe ’n vliegtuig van die Libiese Lugredery...
Izak de Vries
May 14, 20101 min read
bottom of page
.png)



