top of page
  • Izak de Vries

Melt op RSG!

Hier is ’n SMS van Melt wat ek pas ontvang het:

Gaan leen tog ’n draadloos as jy nie een het nie. Ek is Dinsdagaand om 22:00 op RSG met Margot Luyt. Dan hoor julle hoe klink die gedigte en ek voel sommer very important. Melt X

Dit sal wees Dinsdag 24 Augustus 2010. En die X is ’n soentjie, hoop ek. (Anders het Melt ’n groter aktivis geword as wat ek dink ;-)

En, hou julle BookSA dop? Onse Melt was op die hoofblad vanoggend.

Gaan besoek gerus ons ruimte op http://protea.book.co.za/

0 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page