top of page
Izak de Vries

Viva Melt!

Melt het Vrydagaand sy digbundel, Oewerbestaan, bekendgestel. Dit was ’n koue, mistige aand in Stellenbosch – veel anders as die ekspansiewe landskappe waaroor Melt dig. Ek het 'n paar foto's geneem.

Die wyn was puik, die sop was heerlik, die brood was voortreflik.

Die boek het BAIE goed verkoop.

Maar, ons het nie nét geëet en gedrink nie.

Rachelle Greeff het ’n baie oulike “brief aan Melt” voorgelees – oor sy bundel.

Dorothea van Zyl het met baie trots die nuweling verwelkom.

Neïl Rademan het toonsettings gesing en ... Melt het voorgelees!

Koop die boek, jy gaan nie spyt wees nie.

2 views

Recent Posts

See All

Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

Opmerkingen


bottom of page