top of page
  • Izak de Vries

Hennie Aucamp op Leeskring

Daniel Hugo voer vanaand, 1 Junie 2010, 'n onderhoud met Hennie Aucamp oor Aucamp se bundel Oor en weer.

Dit word uitgesaai op RSG. Die program is Leeskring en die onderhoud begin om 20h30.

Onthou: Dit is ook beskikbaar op die net: www.rsg.co.za

Jy kan dit luister via "live streaming", of jy kan die MP3 aflaai en daarna luister op pad werk toe.

Moenie dit misloop nie.

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page