top of page
LitNet se top-bloggers


The Night Doctor
Ek het Vrydagaand The Night Doctor gaan kyk saam met my geleerde vriend, Awie. Awie se kommentaar na die tyd was: “Dit is goed om soms...
Izak de Vries
Oct 24, 20106 min read


Bang-Bang Silva
(So het die Mail&Guardian die ongeluk aangekondig) Ek was vandag by die landswye hip-hopkampioenskappe toe my vrou opdaag en sê: “Daardie...
Izak de Vries
Oct 23, 20101 min read


Fotokompetisie: Giants of the Desert
Stuur jou beste olifantfoto’s aan foto@proteaboekhuis.co.za en staan ‘n kans om uitstekende pryse te wen! Sluitingsdatum: 1 November...
Izak de Vries
Oct 22, 20103 min read


Photo Competition: Giants of the Desert
Send your best photographs of elephants to foto@proteaboekhuis.co.za and stand a chance to win great prizes! The closing date is 1...
Izak de Vries
Oct 22, 20103 min read


Cracks laat jou kraak van die lag
Ek het hulle nog nie gesien nie, maar wel baie van hulle gehoor. Cracks is ’n viertal vroue (figure out where the cracks are) wat vroeër...
Izak de Vries
Oct 21, 20101 min read
Die krag van geld
Tina, oerblogger en grootse draaksteker, het weer eens ’n korreksie gevind op almal se sentimente jeens die mynreddingsdrama. Selfs Tina...
Izak de Vries
Oct 21, 20101 min read


Realiteit op sy beste
Soos gewoonlik was Zapiro was op sy stukke. Hier is al sy werk te sien. Ek wil julle ook aanmoedig om na die uitstekende skyfievertoning...
Izak de Vries
Oct 15, 20101 min read


Uit!
“Hierdie boek, wat gelyktydig in Engels en Afrikaans gepubliseer is, behoort in elke pastorie en in elke hoërskool- en dorpsbiblioteek te...
Izak de Vries
Oct 12, 20105 min read


John Lennon
Vandag, sewentig jaar gelede, is John Winston Lennon gebore. (Hy het later sy naam verander na John Winston Ono Lennon.) Google vier dit...
Izak de Vries
Oct 8, 20101 min read


Nobelprys vir Letterkunde 2010
(Foto vanaf Nobelstigting se webruimte) Mario Vargas Llosa het pas die 2010 Nobelprys vir Letterkunde gewen. Hy is van Peru. Die komitee...
Izak de Vries
Oct 7, 20101 min read


Is it because I’m Jack?
Nou ja, ons hét toe Mike van Graan se nuwe stuk gaan kyk. (Ons? Wel Droomkind was nice genoeg om my saam te neem.) Dit was vet pret. Ek...
Izak de Vries
Oct 7, 20102 min read


Toevallige tekens
Pragtig en stil: Dis hoe ek my kollega, Martjie Bosman, se tweede digbundel, Toevallige tekens, sou beskryf. Dalk moet ek háár woorde...
Izak de Vries
Oct 5, 20103 min read


Antieke wesens
Op 30 September was die Flintstones 50 jaar oud, of jonk, afhangend hoe jy na hulle kyk. Vir die jeug van vandag is alles wat oor 25 is...
Izak de Vries
Oct 1, 20101 min read


Mike van Graan skop gat
Julle weet seker ek is mal oor die teater en Mike van Graan bly een van die produktiefste dramaturge in die hede. Sy nuwe stuk, Is it...
Izak de Vries
Sep 29, 20102 min read


A snake day
(Short story by Jabulani de Vries, Grade 1) I went to the jungle and I saw a snake and the snake was friendly. We went to his house to...
Izak de Vries
Sep 23, 20101 min read
Ek is famous!
Koop vandag Die Burger en kyk na my fotostorie op bladsy 2 van die Buite-bylae: “Kuikenmoord skud fotograwe”, waar ’n pelikaan rustig...
Izak de Vries
Sep 21, 20101 min read
Breyten aanvaar die Proteaprys
Gisteraandaand het Breyten Breytenbach die Proteaprys vir Poësie ontvang vir sy digbundel oorblyfsel / voice over. Breyten het besluit om...
Izak de Vries
Sep 19, 20106 min read
Wie gaan my scoop?
Dames en Here Later vanaand gaan ek die res van die media probeer scoop met hierdie blog. ’n Groot aankondiging kom vanaand tydens die...
Izak de Vries
Sep 18, 20101 min read


Ons wen by die Woordveertjies!
Ai mense, soos ’n pa seker nie kan ophou glimlag oor die kinders se prestasies nie, so kan hierdie boekpa nie ophou glimlag as die...
Izak de Vries
Sep 15, 20101 min read
Hoe doen blindes dit?
Dit is soms baie goed om net ’n slag te stop en te dink oor iets – iets so alledaags soos blindheid. Ek het blerrie goeie oë en geniet...
Izak de Vries
Sep 14, 20102 min read
bottom of page
.png)



