top of page
  • Izak de Vries

Nobelprys vir Letterkunde 2010


(Foto vanaf Nobelstigting se webruimte)

Mario Vargas Llosa het pas die 2010 Nobelprys vir Letterkunde gewen.

Hy is van Peru.

Die komitee sê in ’n persverklaring hy kry dit “for his cartography of structures of power and his trenchant images of the individual’s resistance, revolt, and defeat”.

Ek moet erken, dis nog ’n groot skrywer wat ek nog nooit gelees het nie.

Hier is ’n artikel oor hom wat insiggewend is: http://januarymagazine.com/profiles/vargasllosa.html

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page