top of page
LitNet se top-bloggers
Wederkoms
Aangesien die Skape en die Bokke oor ongeveer vyf uur geskei gaan word, kon ek nie anders nie as om weer hierdie wonderlike gedig van...
Izak de Vries
May 21, 20111 min read
Is Anton Hammerl dood?
Die Hammerl-gesin het aangekondig dat hulle aanvaar Anton is oorlede. Dié wending het gekom nadat ander joernaliste, wat saam met Anton...
Izak de Vries
May 20, 20111 min read
Christa Jonker-Jordaan
Trisa Hugo, van Boememakranka, het laat weet Christa Jonker-Jordaan is gister in ’n motorongeluk oorlede. Christa was ’n skrywer van...
Izak de Vries
May 19, 20111 min read


Shades of grey in Fugard se Voëlkykers
Ek kom so pas van Athol Fugard se The Bird Watchers af. Dit was die openingsaand, die wêreldpremier – en dit in die Fugardteater. Fugard...
Izak de Vries
May 11, 20115 min read


Roger Hargreaves
Mr Bump in ’n Google-Doodle Roger Hargreaves is op 9 Mei 1935 gebore. Google het ’n groot aantal Google-Doodles gemaak om dit te vier....
Izak de Vries
May 9, 20111 min read
Anton Hammerl se foto’s nou beskikbaar
Die skakel wat Anton Hammerl se agente aan my gestuur het, wou om een of ander rede glad nie werk van my blog af nie. Ons het ’n nuwe...
Izak de Vries
May 8, 20111 min read
Hulle foto’s praat steeds
Twee bekende fotograwe is onlangs in Libië oorlede en Anton Hammerl, ’n Suid-Afrikaner, is ontvoer. Alles dui daarop dat Hammerl tans nog...
Izak de Vries
May 6, 20111 min read


Laaste kiekies van die Addo
Daar is mooi, en baie soorte, voëls in die Addo. Hier is ’n klompie van hulle: Swartpensglansspreeu Suidelike waterfiskaal Kroonkiewiet...
Izak de Vries
Apr 27, 20111 min read


Kiekies van die Addo V
Ek het al baie sebras afgeneem, maar kyk hoe mooi is hierdie een se maanhare! So ’n pragtige koedoebul laat my altyd ’n oomblik lank in...
Izak de Vries
Apr 25, 20111 min read


Kiekies van die Addo IV
Hierdie silwerrugjakkals was maar skugter. Hy’t nadergekom, weggedraf en weer kom loer. Later, toe hy my genoeg vertrou, het hy begin kou...
Izak de Vries
Apr 24, 20111 min read


Kiekies van die Addo III
Die tweede dag het dit gereën in die Addo. Ek het vroegoggend die modder aangedurf en skielik myself midde-in ’n trop buffels bevind. Wat...
Izak de Vries
Apr 24, 20111 min read


Kiekies van die Addo II
Die nievlieëndemiskruier is ’n uiters bedreigde spesie, maar hulle floreer in die Addo, want hulle hou van olifantmis. Ek en die Canon...
Izak de Vries
Apr 23, 20111 min read


Kiekies van die Addo I
Ek wil darem so ’n laaste paar kiekies van my vakansie met julle deel. Die Addo Olifantpark het olifante ;-) Ag moeder, ma! Hier is ma,...
Izak de Vries
Apr 22, 20111 min read


My digdebuut oorskadu
Ja, ek het ook nou al gedigte gepubliseer. Drie van my pogings is opgeneem in Toulopers, saamgestel deur Jaco Jacobs – en uitgegee deur...
Izak de Vries
Apr 20, 20111 min read


Pieter Cilliers vir die Huisgenoot-Boekkuiers
Pieter Cilliers, die skrywer van SOEKER is die spreker by die volgende HUISGENOOT-Boekkuiers. Datums? Saterdag 21 Mei 2011, 09h30 vir...
Izak de Vries
Apr 19, 20111 min read
Die kortstondige raklewe van Anastasia W
(Die stuk bevat gekruide taal, wees gewaarsku.) Hierdie resensie open met nagmaal en eindig in hoenderpastei met begrafnisrys ... Jip....
Izak de Vries
Apr 15, 201112 min read


Kiekies van die Kango
Terwyl ons in Oudtshoorn was, het ons Knaap deur die Kangogrotte geneem.
Izak de Vries
Apr 15, 20111 min read


Hier sit die manne by die KKNK
Johan Badenhorst, die skrywer en vervaardiger van Voetspore, het elke dag ’n paar manne uit die kwaad gehou deur hulle te leer 4x4 ry....
Izak de Vries
Apr 14, 20111 min read


Savage Polisiemotors op 5FM
As julle jonk van gees is, moet julle vanaand 22h30 – 23h00 luister hoe Jon Savage gesels met Annie Klopper oor Biografie van ’n bende:...
Izak de Vries
Apr 14, 20111 min read


Kiekies van die KKNK
Ek was die vakansie by die KKNK. ABSA is natuurlik die naamborg... ...en volstruisprodukte is prominent te sien. Anton Goosen praat van...
Izak de Vries
Apr 13, 20111 min read
bottom of page
.png)



