top of page
  • Izak de Vries

Hier sit die manne by die KKNK

Johan Badenhorst, die skrywer en vervaardiger van Voetspore, het elke dag ’n paar manne uit die kwaad gehou deur hulle te leer 4x4 ry. Tot my en Johan se vreugde was die Krit-resensent van dié petalje vroulik.

Hier is Johan aan die gesels met met nóg ’n sterk vrou.

Johan ry Toyotas, soos hierdie Arctic Trucks.

Vir die tweewielmanne het Harley-Davidson ook ’n oplossing gehad...

...selfs as jy nie die grootpad wou vat nie!

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page