Izak de VriesApr 22, 20111 min readKiekies van die Addo IEk wil darem so ’n laaste paar kiekies van my vakansie met julle deel. Die Addo Olifantpark het olifante ;-) Ag moeder, ma! Hier is ma, en tannie Ellie. Die jongetjie was ongedurig.
Ek wil darem so ’n laaste paar kiekies van my vakansie met julle deel. Die Addo Olifantpark het olifante ;-) Ag moeder, ma! Hier is ma, en tannie Ellie. Die jongetjie was ongedurig.