top of page
  • Izak de Vries

Kiekies van die Addo V

Ek het al baie sebras afgeneem, maar kyk hoe mooi is hierdie een se maanhare!

So ’n pragtige koedoebul laat my altyd ’n oomblik lank in totale verwondering.

Ek en my seun noem hulle “vervlakste varke” – eintlik is hulle vreeslik interessant en die ma’s is baie goed met hulle kroos.

Hierdie ou moet al lank in die tand wees. Een van sy voorsate, genaamd Domkrag, had die nuk om onder toeriste se motors in te wikkel en hulle dan op te tel! Domkrag se dop kan deesdae gesien word in die hoofkamp.

1 view

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page