top of page
  • Izak de Vries

Pieter Cilliers vir die Huisgenoot-Boekkuiers


Pieter Cilliers, die skrywer van SOEKER is die spreker by die volgende HUISGENOOT-Boekkuiers.

Datums?

Saterdag 21 Mei 2011, 09h30 vir 10h00: Die Protea Hotel op Stellenbosch

Saterdag 28 Mei 2011, 09h30 vir 10h00: Die Protea Hotel Waterfront in Centurion

Die Boekkuier kos R160 per persoon en sluit middagete, drinkgoed en aflsag op SOEKER in.

Navrae: Annalene Oberholzer by 021 425 3831, of aoberhol@you.co.za

Die beste is: Koop die Huisgenoot van 21 April 2011 en blaai na bladsy 60!

Kaartjie vlieg vinnig. Koop die Huisgenoot en bespreek. Dit sal 'n oggend wees wat jy nie gou sal vergeet nie!

1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page