top of page
  • Izak de Vries

Laaste kiekies van die Addo

Daar is mooi, en baie soorte, voëls in die Addo. Hier is ’n klompie van hulle:

Swartpensglansspreeu

Suidelike waterfiskaal

Kroonkiewiet

Bleeksingvalk

Hamerkop

(Hierdie outjie is ’n klein bietjie gesny – gecrop met ander woorde)

Gevlekte muisvoël


Namakwaduifie (wyfie)

Ek is die ander dag gevra oor my lense. Die meeste van hierdie foto’s is geneem met ’n Canon 300mm f4 L IS plus ’n Canon 1.4 aanpasser (converter). Maar ek het ook baie tyd geneem om die voël gewoond te maak aan my – het talle skote geskiet en saggies nader gegaan.

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page