Izak de VriesApr 24, 20111 min readKiekies van die Addo IIIDie tweede dag het dit gereën in die Addo. Ek het vroegoggend die modder aangedurf en skielik myself midde-in ’n trop buffels bevind. Wat doen jy op ’n nat oggend tussen ’n klomp buffels? Jy haal jou Canon oor en begin skiet!
Die tweede dag het dit gereën in die Addo. Ek het vroegoggend die modder aangedurf en skielik myself midde-in ’n trop buffels bevind. Wat doen jy op ’n nat oggend tussen ’n klomp buffels? Jy haal jou Canon oor en begin skiet!
Comments