top of page
  • Izak de Vries

Kiekies van die KKNK


Ek was die vakansie by die KKNK. ABSA is natuurlik die naamborg...

...en volstruisprodukte is prominent te sien.

Anton Goosen praat van die Boerebasaar. Mag wees, maar jy gaan nie in Edinburgh ’n steak roll koop met koedoe in spermsous nie. (Lekker, ek het dit probeer.)

Die askoektannies was bobaas. Njannies!

Die Boere kan ook’ie spel’ie.

Maar as jy gaan vir kuns, fantasties. Soos Philip de Vos en Tertia Visser-Downie se optrede. Dit was wêreldklas.

Natuurlik is daar baie vir die kinders ook. Haai, oe, Blommie!

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page