top of page
LitNet se top-bloggers


Blessedse Hoender!
Ons was die ander aan die fotografeer by Intaka. Kyk net hoe donsig is die ou kuikentjies. Maar toe raak ’n bleshoender opgewerk oor die...
Izak de Vries
Oct 20, 20111 min read


Bek sonner brieke
Ek was gisteraand by die bekendstelling van Elias P. Nel se heel nuutste boek, Bek sonner brieke. Kyk bietjie wat David Kramer en die...
Izak de Vries
Oct 1, 20112 min read


Sculpting the Earth
Dis ’n pragwerk. Strijdom neem dikwels materiaal wat hy op die plek, waar sy kunswerk gemaak word, versamel en werk dan daarmee. Ek het...
Izak de Vries
Sep 29, 20111 min read


Louis Esterhuizen op Kwêla
Mag ek julle voorstel aan die vriendelike man in die ongelooflike boekwinkel? Want, dis hoe ons hom ken. Sy naam is Louis Esterhuizen. Hy...
Izak de Vries
Sep 28, 20111 min read


Gelukkige verjaarsdag, Google!
Google is vandag 13 jaar oud. Wat het ons voor hulle gedoen?
Izak de Vries
Sep 27, 20111 min read


Wat die water onthou wen die Proteaprys
Een van die mooiste en stilste bundels wat ek in 'n lang tyd gelees het, is vanaand bekroon met die Proteaprys. Mevrou Caro Wiese het...
Izak de Vries
Sep 25, 20111 min read


Soos ’n blikkie CSV-kondensmelk
Julle het gisteraand iets gemis. “Wysheid van die Grysheid”, wat afgespeel het tydens die Open Book-fees (die Kaap se grootse Boekjol),...
Izak de Vries
Sep 22, 20111 min read


Neem ’n hond aan
Ons gesin is deel van die DBV se amptelike veldtog om mense aan te moedig om honde aan te neem. Ons het twee woefies aangeneem by die DBV...
Izak de Vries
Sep 16, 20111 min read


Die aap in jou koffie
As julle, soos ek, gek is daarna om te weet waar woorde vandaan kom, dan het jy ’n eponiemwoordeboek nodig. Luister gerus vanaand na Dr...
Izak de Vries
Sep 14, 20111 min read


October Sky op SABC 3
Vanaand, Sondag 11 September 2011, is die film October Sky op SABC 3 om 19h30. Die film vertel die ware verhaal van Homer Hickam, die...
Izak de Vries
Sep 11, 20111 min read


Kyk Kwela vanaand!
Amy Schoeman se pragtige SKELETON COAST word bespreek.
Izak de Vries
Sep 7, 20111 min read


Google gedenk Freddie Mercury
Besoek Google vandag, kliek en skakel die klank aan, veral as jy 'n Queen-fan is. Andersins kan julle hier kliek vir 'n bespreking en 'n...
Izak de Vries
Sep 5, 20111 min read


Maak Loslitdag ’n verskil?
Ek het hierdie foto gisteraand geneem. Talle mense dra vandag vreemde klere werk toe. Hoekom? Dit is Loslitdag, die dag waarop mense met...
Izak de Vries
Sep 2, 20113 min read


Eid al-Fitr 2011
Kliek op enige van die onderstaande foto’s om ’n fotobeeld te sien van Eid wat reg deur die wêreld gevier word. Hoeveel van julle het...
Izak de Vries
Aug 31, 20111 min read


Lidia Theron op RSG
Luister gerus Woensdagaand, 31 Augustus, na RSG. Net na die nuus om 21:00 is Lidia Theron in gesprek met Amanda Olivier in die program...
Izak de Vries
Aug 30, 20111 min read


’n Reënboog vir Zach
Zachariah was een van Mowbray se bekendste inwoners. Sy adres was die groot bos langs die M5, óf die groot bos regs van die parkie. In...
Izak de Vries
Aug 29, 20112 min read


Jorge Luis Borges, die dromer en denker
Google vier vandag die geboorte van Jorge Luis Borges, die Argentynse skrywer wat gedroom het van ’n enorme biblioteek wat enorme...
Izak de Vries
Aug 24, 20111 min read


Melt op Vers en Klank
Vanaand om 22:00 tot 22:30 lees Melt Myburgh sy verse voor op Vers en Klank. Waar? Op RSG, 100 – 104 fm, of op www.rsg.co.za. Melt het...
Izak de Vries
Aug 16, 20111 min read


Duo Four IV Two doen Julius Malema
Wat het Julius Malema met uitstekende musiek te make? Kom luister môreaand om 18:00 na die splinternuwe, en werklik mooi, komposisie...
Izak de Vries
Aug 16, 20112 min read
Volpunte vir soektog na Casie en Driesie
So ’n paar maande gelede het Johannes de Villiers by my huis ingeval. Hy wou weet of ek ’n idee het waar om Casie en Driesie, daardie...
Izak de Vries
Aug 15, 20111 min read
bottom of page
.png)



