top of page
  • Izak de Vries

Lidia Theron op RSG


Luister gerus Woensdagaand, 31 Augustus, na RSG. Net na die nuus om 21:00 is Lidia Theron in gesprek met Amanda Olivier in die program Kopskuif.

Lidia is die skrywer van Jy bly my kind.

Oorsese luisteraars kan inskakel op www.rsg.co.za.

Jy bly my kind is ’n ikoniese werk in ons literatuur. Ek weet daar is ’n Engelse vertaling op pad.


1 view

Recent Posts

See All

Commentaires


bottom of page