top of page
  • Izak de Vries

Wat die water onthou wen die Proteaprys


Een van die mooiste en stilste bundels wat ek in 'n lang tyd gelees het, is vanaand bekroon met die Proteaprys.

Mevrou Caro Wiese het vanaand die sewende Proteaprys aan Louis Esterhuizen oorhandig vir sy bundel Wat die water onthou.

Die Proteaprys is voorheen aan Charl-Pierre Naudé (2005), Gilbert Gibson (2006), Antjie Krog (2007), Loftus Marais (2009) en Breyten Breytenbach (2008 en 2010) toegeken.

Vir 'n volledige verslag, besoek Protea se blog.

2 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page