Google gedenk Freddie Mercury
- Izak de Vries
- Sep 5, 2011
- 1 min read

Besoek Google vandag, kliek en skakel die klank aan, veral as jy 'n Queen-fan is.
Andersins kan julle hier kliek vir 'n bespreking en 'n YouTube-weergawe.
Lank lewe Freddie Mercury!
コメント