top of page
  • Izak de Vries

Blessedse Hoender!


Ons was die ander aan die fotografeer by Intaka. Kyk net hoe donsig is die ou kuikentjies.


Maar toe raak ’n bleshoender opgewerk oor die ma en haar baba’s. Ta besluit mooi om aan te val.

Die ma het ’n behoorlike knou weg.

Die een kuiken ook.

In die natuur is daar net een reg: “Ek moet oorleef.” Donsige kuikentjies van ’n ander is nie cute nie, dis opposisie!

2 views

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page