Izak de VriesAug 16, 20111 min readMelt op Vers en KlankVanaand om 22:00 tot 22:30 lees Melt Myburgh sy verse voor op Vers en Klank. Waar? Op RSG, 100 – 104 fm, of op www.rsg.co.za. Melt het pas die Ingrid Jonker-prys gewen vir Oewerbestaan.
Vanaand om 22:00 tot 22:30 lees Melt Myburgh sy verse voor op Vers en Klank. Waar? Op RSG, 100 – 104 fm, of op www.rsg.co.za. Melt het pas die Ingrid Jonker-prys gewen vir Oewerbestaan.
תגובות