top of page
LitNet se top-bloggers


Ondewater-Canon
So ’n bietjie pret: Hoe neem jy ’n kamera onder water af sonder om dit te breek? Wel. So: 1. Jy neem die kamera op droë grond af. 2. Jy...
Izak de Vries
Jan 12, 20121 min read


Eucalyptus
Papierboek 1 Papierboek 2 - Sien heel onder vir die e-boek So nou en dan gebeur dit ek ’n boek lees wat my net heeltemal anders laat dink...
Izak de Vries
Jan 9, 20122 min read


Vlerke
1/2000 f8 ISO500 (35mm) Canon 1DmkII Canon 24 - 105 L IS USM 1/2000 f5.6 ISO500 (35mm) Canon 1DmkII Canon 24 - 105 L IS USM
Izak de Vries
Jan 9, 20121 min read


Vaderskap II
Ek moes dit net deel. Dit het ongeveer ’n uur gelede gebeur. Ek is besig om meer as 5 ton Protea Boeke na die VSA te verskeep, en al die...
Izak de Vries
Jan 4, 20121 min read


Hart se punt
Gister moes ek weer iets doen wat my hartjie breek. ’n Man uit midde-Afrika bring gisteroggend vir my sewe foto’s en vra ek moet hulle...
Izak de Vries
Jan 4, 20122 min read
Mag daar meer swartmense geëet word in 2012
Woordvoerder in Kaapstad: “In fact we’d love to see a few blacks get eaten, just to prove that we’re a non-racial city.” Lees gerus...
Izak de Vries
Jan 2, 20121 min read


Ek gaan vandag in Kewtown braai
My 2012 begin op ’n filosofiese, dog positiewe noot. Ek gaan vandag in Kewton braai. Waar is Kewtown? Dis ’n arm buurt, ’n sogenaamde...
Izak de Vries
Jan 1, 20123 min read
The Birds @ Kirstenbosch
Wat is vrek snaaks, baie stout en begin om 07:00 die oggend in Kirstenbosch? The Birds, die Engelse vertaling van Aristophanes se...
Izak de Vries
Dec 29, 20113 min read
RIP John Kannemeyer
John Kannemeyer was 'n moeilike mens, maar 'n briljante biograaf. Ek salueer 'n groot skrywer.
Izak de Vries
Dec 27, 20111 min read
Saluut, oom Adam
Dit is vandag Adam Small se 75ste verjaarsdag. Ek het ’n rukkie gelede ’n gedig geskryf vir Small en dit voorgelees by die Woordfees op...
Izak de Vries
Dec 21, 20111 min read


COP 17, kop jy?
Volgens berigte in die pers was daar oor die naweek ’n hele aantal Zuma-ondersteuners wat ’n protesoptog tydens COP-17 geïnfiltreer het...
-
Dec 6, 20112 min read
Huldeblyk aan Adam Small
Hier is 'n nota van Melt Myburgh af: * * * Liewe vriende, digters en poësieliefhebbers, Luister gerus op Sondag, 4 Desember 2011 tussen...
Izak de Vries
Dec 2, 20111 min read


1 Desember: Wêreldvigsdag
Liefde Veilige seks Liefde Kondome Liefde Femidome Liefde Positief Liefde 1/80, f1.8, ISO320 Canon 7 D, Canon EF 1.8 50mm II 1 Desember 2011
Izak de Vries
Dec 1, 20111 min read


Hol
Ek hol tans my gat af, en sukkel dus om tyd te maak vir resensies. Ek geniet egter my werk, so, voor ek verder in die nie-holte van werk...
Izak de Vries
Nov 30, 20112 min read


Diesel & Dust (en ’n mooi onderwaterstorie)
As julle in fotografie belangstel, Obie Oberholzer is in Stellenbosch op 1 Desember 2011, sien detail hieronder. Ek het gisteraand die...
Izak de Vries
Nov 30, 20111 min read


Die man wat sensuur kon stop – en dit gedoen het!
Wat doen ons die dag ná Swart Dinsdag? Dit is soms moeilik om silwer randjies raak te sien op sulke donker dae, maar hier is ’n boek wat...
Izak de Vries
Nov 23, 20111 min read


Dis waar alles begin het
Julle weet nou al ek is mal oor fotografie, maar weet julle wie die eerste kommersiële films ontwikkel het? Louis Daguerre, ’n Franse...
Izak de Vries
Nov 18, 20111 min read


Solomon & Marion
Ek was baie gelukkig om nog ’n kaartjie te kon koop vir die tweede voorskou van Solomon & Marion, Lara Foot se nuutste stuk. Die ervaring...
Izak de Vries
Oct 31, 20114 min read
Leeus bo
As jy aan die begin van die jaar vir my vertel het dat die Curry-beker vandag in Johannesburg sou staan, sou ek jou aanraai om nie vir...
Izak de Vries
Oct 30, 20111 min read


My taal, my grond
Daar is ’n nuwe drama in die KunsteKaap Teater wat regtig die moeite werd is om te gaan kyk. Taalmense, spits julle ore, oor so vier...
Izak de Vries
Oct 24, 20114 min read
bottom of page
.png)



